Apple Rooibos Iced Tea

My grandmother was the hostess to end all hostesses. Her recipes saturate my fondest memories and her presentation of them were always perfection. These days, although she is not with us any longer, I try to channel her thought-process whenever I’m planning an event or even just an occasional “fancy” family dinner.

One of her staples at home, especially during summer times when we would visit, has become my go-to for showers, parties, and even just summer afternoons in the backyard with neighborhood friends. Apple Rooibos Iced Tea is refreshing and always seem to make my guests feel special when they hear it’s a recipe from my grandmother’s kitchen using South African rooibos tea – and more often than not it’s their first introduction to the latter.

*Tip: Replace the apple juice with any other clear fruit juice (mixed berry, cranberry, peach, pear, etc.) for some fun variety.

It’s a winner any way you look at it! Enjoy!

P.S. To my Afrikaans readers, here is a piece I wrote to be read at her memorial service. I’m sharing it in the hopes that you might get a small glimpse at what an incredibly special person she was and to honor her memory the best way I can.

Ouma

Een van my eerste herinneringe van my Ouma was in haar tuin. Ek onthou toe ek maar net drie jaar oud was hoe ons elke middag gaan blommetjies pluk en die pragtige kleure en vorms in haar tuin bewonder het. Haar liefde vir die skoonheid wat mens in die natuur kon vind het op so vroë ouderdom al ‘n baie groot indruk op my gelaat.

Sy het hierdie selfde konsep toegepas op mense en in haar verhoudings. Kuiertjies saam met haar was altyd gevul met bewondering vir die fynste besonderhede van mens se persoonlikheid en haar luister was diep en intensioneel. Haar raad was vol wysheid en geloofs-toepassings en niks was ooit te klein of onbelangrik vir haar volle aandag nie.

Alhoewel ek die laaste paar jaar nie baie tyd fisies saam met haar kon deurbring nie, kon hierdie oomblike saam met haar aanhou te danke aan vandag se tegnologie. En wanneer ons wel bymekaar kon wees, het ons altyd tyd gemaak vir ‘n tuin-kuiertjie.

Vandag, alhoewel ek hierdie tye saam met haar meer sal mis as wat ek behoorlik kan uitdruk, is dit ‘n troos om te weet dat sy nou só by haar Redder kan kuier – heel waarskynlik in die wonderlikste tuin vol kleur en ontwerpe. En ek vind soveel vrede in die vooruitsig dat ek ook eendag weer by haar sal kan wees en God se ongelooflike handewerk saam kan bewonder.

Tot dan is ek virewig dankbaar vir die tyd wat ons saam gehad het en vir haar inspirerende voorbeeld. Op dié manier voel ek hoe sy nog saam met ons deur hierdie lewe stap en ek sien uit om haar pragtige nalatenskap te laat voort leef deur my eie familie en verhoudings.

Dankie, Ouma, vir al Ouma se liefde. Ek kan nie wag om eendag weer saam te kuier nie.

Apple Rooibos Iced Tea

Course Drinks
Cuisine South African
Servings 0

Ingredients
  

  • 6 bags Rooibos tea
  • 4 tsp sugar
  • 4 cups boiling water
  • 4 cups apple juice
  • 3 tbsp lemon juice

Instructions
 

  • Add the tea bags and sugar to the boiling water and let steep overnight (or at least 2 hours if you're making it same-day).
  • Add apple and lemon juices and mix well.
  • Store in fridge to keep refreshingly cold and serve over ice.

Notes

*Tip: Replace the apple juice with any other clear fruit juice (mixed berry, cranberry, peach, pear, etc.) for some fun variety.
Tried this recipe?Let us know how it was!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Recipe Rating




This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.